Johannes 2:1-2-5 Die Boodskap (DB)

1-2. Die volgende dag is Jesus en sy volgelinge na ’n troue toe. Die troue was in Kana. Kana lê in die provinsie Galilea. Jesus se ma was ook daar.

3. Die wyn raak toe op. Jesus se ma gaan sê dit toe vir Hom.

4. Jesus antwoord haar: “Wat het dit eintlik met My te doen? Dit is nie my groot oomblik nie, nog nie.”

5. Sy ma vra die helpers toe: “Doen asseblief wat Hy vir julle sê.”

24-25. Jesus het egter geweet hoe onbetroubaar mense is. Niemand hoef dit vir Hom te vertel het nie. Daarom het Hy hulle nie sommer vertrou nie.

Johannes 2