Johannes 19:7 Die Boodskap (DB)

Die Jode reageer toe: “Volgens ons wet verdien hy nie om een oomblik langer te leef nie. Hy moet dood, want hy het mos kom maak of hy die Seun van God is.”

Johannes 19

Johannes 19:1-16