Johannes 19:42 Die Boodskap (DB)

Dit was gerieflik en naby, want die tyd was min. Hulle moes ook nog alles vir die Jode se fees gaan regkry voor die son gesak en die sabbat begin het.

Johannes 19

Johannes 19:34-42