Johannes 19:40 Die Boodskap (DB)

Hulle het Jesus se liggaam mooi in linne toegedraai. Die linne was deurweek van die mirre en aalwyn. Dit is wat die Jode destyds gedoen het as hulle iemand begrawe het.

Johannes 19

Johannes 19:38-42