Johannes 19:35 Die Boodskap (DB)

Dit is nie sommer stories dié nie. Dit het regtig gebeur. Daardie man het dit met sy eie oë gesien. Hy praat die waarheid en sal nie lieg nie. Julle kan maar glo wat hy vertel.

Johannes 19

Johannes 19:32-42