Johannes 19:25 Die Boodskap (DB)

Die soldate was nie die enigste mense by die kruis nie. Jesus se ma en sy tannie Maria (wat met Klopas getroud was) en Maria Magdalena was ook daar.

Johannes 19

Johannes 19:18-26