Johannes 19:18 Die Boodskap (DB)

Daar het hulle Hom aan die kruis opgehang om dood te gaan. Saam met Hom het hulle nog twee gekruisig, een aan elke kant, met Hom in die middel.

Johannes 19

Johannes 19:9-24