Johannes 19:14 Die Boodskap (DB)

Pilatus het Jesus ook laat kom. Dit was omtrent twaalfuur op die dag waarop die Jode alles reggemaak het vir die paasfees.Pilatus kondig toe plegtig aan: “Kyk, hier staan julle koning.”

Johannes 19

Johannes 19:7-15