Johannes 18:9 Die Boodskap (DB)

So het dit wat Jesus beloof het, waar geword. Hy het mos gesê dat Hy daarvoor sou sorg dat nie een van hulle na wie Hy moes kyk, iets oorkom nie.

Johannes 18

Johannes 18:3-19