Johannes 18:6 Die Boodskap (DB)

“Wel, dit is Ek,” antwoord Hy. (Judas het ook so ewe tussen die klomp soldate gestaan.) Toe die soldate hoor wat Jesus sê, het hulle verskrik teruggedeins en oor mekaar geval.

Johannes 18

Johannes 18:1-15