Johannes 18:4 Die Boodskap (DB)

Jesus was nie verbaas nie. Hy het geweet wat op Hom wag. Toe die klomp soldate by die tuin aankom, stap Jesus na hulle toe. “Vir wie soek julle?” vra Hy.

Johannes 18

Johannes 18:1-6