Johannes 18:35 Die Boodskap (DB)

“Lyk ek vir jou na ’n Jood wat sulke aanvoelings sal hê?” reageer Pilatus dadelik. “Jou eie mense en die leiers van die priesters het jou hier voor my gesleep. Wat het jy aangevang?”

Johannes 18

Johannes 18:28-40