Johannes 18:30 Die Boodskap (DB)

Die Jode val toe vinnig weg: “As hy nie so ’n klomp slegte dinge aangevang het nie, sou ons mos nie die moeite gedoen het om hom te vang en na u toe te bring nie,” sê hulle.

Johannes 18

Johannes 18:24-35