Johannes 18:19 Die Boodskap (DB)

Intussen het die hoëpriester Jesus onder kruisverhoor begin neem. Hy het Hom uitgevra oor sy volgelinge en oor wat Hy gepreek het.

Johannes 18

Johannes 18:17-21