Johannes 18:17 Die Boodskap (DB)

Die hekwag was ’n vrou. Toe Petrus by haar verbyloop, vra sy skielik: “Jong, is jy nie een van die volgelinge van hierdie gevangene hier binne nie?”“Jy verbeel jou dit,” sê Petrus.

Johannes 18

Johannes 18:16-22