Johannes 18:15 Die Boodskap (DB)

Simon Petrus en nog een van Jesus se volgelinge het ongemerk op ’n afstand agter Jesus aangeloop. Petrus se vriend het Kajafas geken. Daarom kon hy in die binneplein van Kajafas se huis ingaan, want

Johannes 18

Johannes 18:10-22