Johannes 17:18 Die Boodskap (DB)

Daarom stuur Ek hulle na die sondige mense in die wêreld toe met daardie boodskap. “Ek stuur hulle met dieselfde doel en opdrag as waarmee U My gestuur het.

Johannes 17

Johannes 17:13-21