Johannes 17:13 Die Boodskap (DB)

Ek is nou op pad terug na U toe. Daarom gesels Ek met my volgelinge oor al hierdie dinge terwyl Ek nog by hulle is. Dan kan hulle saam met My bly wees oor alles wat gebeur.

Johannes 17

Johannes 17:12-19