Johannes 16:25 Die Boodskap (DB)

“Ek gebruik heelwat beelde om alles te verduidelik. Oor ’n ruk sal dit nie eens meer nodig wees nie. Ek sal sommer reguit vir julle kan sê wat Ek bedoel wanneer Ek oor my Vader praat.

Johannes 16

Johannes 16:24-32