Johannes 16:17 Die Boodskap (DB)

Sy dissipels bespiegel toe onder mekaar: “Waarvan praat Hy? Wat is al hierdie praatjies van nou sien en dan weer nie sien nie, of dat Hy na sy Vader toe gaan?

Johannes 16

Johannes 16:9-22