Johannes 14:29 Die Boodskap (DB)

Ek vertel julle hierdie dinge nou al, sodat julle kan weet wat om te verwag. Wanneer die dinge dan gebeur, sal dit maak dat julle My net al hoe meer vertrou.

Johannes 14

Johannes 14:21-31