Johannes 14:12 Die Boodskap (DB)

“Luister nou ’n bietjie hier: as iemand My vertrou, sal hy dieselfde dinge doen as wat Ek doen. Om die waarheid te sê, hy sal baie meer doen, want Ek gaan binnekort na my Vader toe.

Johannes 14

Johannes 14:11-13-14