Johannes 13:7 Die Boodskap (DB)

“Petrus, dit mag nou vir jou snaaks lyk dat Ek so iets wil doen,” sê Jesus, “maar gee ’n bietjie kans; al hierdie dinge sal wel later vir jou sin begin maak.”

Johannes 13

Johannes 13:1-13