Johannes 13:32 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle ook sien hoe groot en belangrik God is. Hierdie groot God gaan self vir julle wys hoe belangrik sy Seun is. En julle sal nie meer lank hoef te wag om dit te sien nie.

Johannes 13

Johannes 13:31-37