Johannes 13:21 Die Boodskap (DB)

Jesus het nog ernstiger geword en was nou sigbaar ontsteld. “Ai, dit is vir My swaar om dit vir julle te sê, maar een van julle gaan My lelik in die rug steek.”

Johannes 13

Johannes 13:11-25