Johannes 13:18 Die Boodskap (DB)

Ek praat nie van julle almal nie. Ek ken julle goed, want Ek het julle as my vriende gekies. In die Skrif staan: ‘Die een wat saam met My geëet het, het my seer geskop.’ Julle sal dit sien waar word.

Johannes 13

Johannes 13:11-21