Johannes 12:4 Die Boodskap (DB)

Judas Iskariot was nie baie tevrede daarmee nie. (Dit is dieselfde een wat Jesus later in die rug sou steek.) Hy was die volgeling van Jesus wat met hulle groepie se geld gewerk het.

Johannes 12

Johannes 12:1-6