Johannes 12:2 Die Boodskap (DB)

Die mense daar het ’n spesiale ete vir Jesus gereël. Marta het hulle bedien en gesorg dat hulle genoeg het om te eet. Lasarus het saamgeëet.

Johannes 12

Johannes 12:1-10