Johannes 12:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het natuurlik alte gretig vir almal van die wonder vertel wat by Lasarus se graf gebeur het. Dit is tog hoekom die ander mense Jesus kom soek het.

Johannes 12

Johannes 12:17-24