Johannes 11:45 Die Boodskap (DB)

Die Jode wat saam met Maria gekom het, het nog daar gestaan. Hulle het alles gesien wat Jesus gedoen het. Baie van hulle het daar en dan sy volgelinge geword.

Johannes 11

Johannes 11:42-51