Johannes 11:42 Die Boodskap (DB)

Hier staan baie mense rond. Ter wille van hulle praat Ek so. Wanneer hulle My hoor bid en sien wat gebeur, sal hulle begin besef dat Ek van U af kom.”

Johannes 11

Johannes 11:36-45