Johannes 11:38 Die Boodskap (DB)

Jesus was nog steeds baie hartseer toe Hy by die graf kom. Lasarus se lyk was in ’n soort grot begrawe. Die ingang was met ’n groot rots toegemaak.

Johannes 11

Johannes 11:29-40