Johannes 11:33 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus haar snikke hoor en ook hoor hoe die Jode huil wat saam met haar was, het Hy ’n knop in sy keel gekry. Hy het baie hartseer gevoel.

Johannes 11

Johannes 11:26-40