Johannes 11:27 Die Boodskap (DB)

“Natuurlik, Here,” sê sy dadelik. “Ek twyfel nie een oomblik dat U die Seun van God is nie. U is die Een vir wie God spesiaal aangestel het om die mense te kom red.”

Johannes 11

Johannes 11:25-30