Johannes 11:16 Die Boodskap (DB)

Tomas, vir wie party mense “Tweeling” genoem het, sê toe vir die ander dissipels: “Kom, laat ons maar saam met Hom in die kake van die dood instap.”

Johannes 11

Johannes 11:11-24