Johannes 11:10 Die Boodskap (DB)

As dit donker is, val jy oor alles. In die donker kan jy mos nie sien wat jy doen nie. Dus: terwyl die kans daar is, moet ’n mens doen wat gedoen moet word.

Johannes 11

Johannes 11:1-15