Johannes 1:48 Die Boodskap (DB)

“Van waar af ken U my dan?” vra Natanael.“Jy was nog daar onder ’n vyeboom toe het Ek jou al raakgesien, nog voordat Filippus met jou gepraat het.”

Johannes 1

Johannes 1:38-51