Johannes 1:38 Die Boodskap (DB)

Jesus kyk toe om.“Wie soek julle?” vra Hy vir hulle. “Rabbi, waar bly U?” vra hulle. (Terloops, “rabbi” beteken “onderwyser”.)

Johannes 1

Johannes 1:34-41