Johannes 1:21 Die Boodskap (DB)

So het die ondervraging aangegaan: “Wie is jy? Is jy dalk Elia wat teruggekom het?” “Nee! Ek is nie!”“Is jy die spesiale boodskapper van God wat sou kom?”“Nee.”

Johannes 1

Johannes 1:11-23