Joël 3:12 Die Boodskap (DB)

Ek, die Here, sê: Al die ongelowige volke moet hulle soldate bymekaarmaak en aftrek na die vallei van Josafat toe. Daar sal Ek as Regter optree om hulle almal te straf.

Joël 3

Joël 3:9-18