Joël 2:27 Die Boodskap (DB)

Dan, Israel, sal julle weet dat Ek regtig by julle is en dat net Ek, die Here, julle God is, niemand anders nie. My volk sal nooit weer so verneder word nie.

Joël 2

Joël 2:22-31