Joël 2:10 Die Boodskap (DB)

Die aarde bewe van skrik wanneer hulle aankom en die hemel sidder; dit word pikdonker rondom hulle; dit lyk of die son en die maan nie meer skyn nie en of die sterre al hulle glans verloor het.

Joël 2

Joël 2:2-20