Job 9:6 Die Boodskap (DB)

Hy skud die aarde dat dit voel of die aarde nie meer op sy ou plek staan nie. Hy laat die fondamente van die aarde bewe.

Job 9

Job 9:1-8