Job 9:12 Die Boodskap (DB)

As Hy iets wil wegruk, is daar niemand wat in sy pad kan staan nie. Wie sal waag om Hom te vra: ‘Wat doen U?’

Job 9

Job 9:11-14