Job 7:4 Die Boodskap (DB)

As ek in die aand bed toe gaan, wens ek dit is al die volgende môre. Maar die nagte is lank en uitgerek. Ek lê en rondrol tot die volgende oggend toe.

Job 7

Job 7:1-5