Job 7:14 Die Boodskap (DB)

Maar U het vir my drome gegee wat my banggemaak het. U het my verskriklike goed laat sien wat my nagmerries gegee het.

Job 7

Job 7:13-21