Job 6:26 Die Boodskap (DB)

Dink julle miskien wat julle sê, maak enige indruk op my? Julle wil nie eens na my desperate geroep luister nie. Ek praat mos sommer in die wind!

Job 6

Job 6:17-30