Job 42:6 Die Boodskap (DB)

Ek trek alles terug wat ek gesê het. Om te wys dat ek baie spyt is oor wat ek gesê het, gooi ek grond en as op my kop.”

Job 42

Job 42:1-12