Job 40:27 Die Boodskap (DB)

As jy hom kaalhand probeer aanpak, sal jy die geveg tussen julle nooit vergeet nie. Ek verseker jou, jy sal dit nooit weer probeer doen nie.

Job 40

Job 40:20-28