Wat ek in die lewe geleer het, is dat mense wat verkeerde dinge beplan en moeilikheid maak, dit net so sal terugkry.